Na my exodus uit Stellenbosch het ek soos ‘n regte student ingeval en 20 ure se series gekyk to 04:00 Donderdag oggend en toe weer Donderdag tot Vrydagoggend 01:00. 8 ure se Game of Thrones S2, 8 ure se Californication S5 en 6 ure se 90210 S4 asook enkele episodes van How I Met Your …
Tag Archives: University
BA (Oote oote oote) vs BIng(Vmax cos(wt+b))
Na my eerste dag se sukses is ek weer optimisties om nog modules aan te pak en staan sommer weer vroeg op. Ek kry vir Jurie en die res van die Eendrag Ing gang by Ingang se voordeur. Ek sien vir die eerste keer die nuwe Ingenieursgeboue, maar die klas is ongelukkig in die Algemene …
Continue reading “BA (Oote oote oote) vs BIng(Vmax cos(wt+b))”
Eerste dag by Maties
My eerste dag van impromptu klasse het vroeër begin as wat ek verwag het. My dag het vroeg begin (07:00), toe ek veronderstel was om vir ‘n swaarvoertuig les te gaan in die Strand. My instrukteur het egter gekanselleer. Wonder bo wonder het ek nie weer in die bed geklim en tot 11:00 geslaap nie, …
Die Begin
27 Februarie 2012 het begin soos enige ander Universiteits Maandag. My alarm gaan soos oudergewoonte 07:10 af minwetend wat die dag, die week of selfs die res van my lewe vir my voorlê. Die storie begin eintlik 6 jaar terug op ‘n bankie in Huis du Preez se eetsaal. ‘n eenvoudige gesprek met ‘n mede-skolier …