Dag 19: You can take man out of the dead sea but you cannot take the dead sea out of man

Lekker dooie see modder Ek maak Marleen om 09:00 wakker en in ‘n rekord tyd van 37 minute is ons sakke gepak. Ek skoffel vir oulaas deur die sand om te kyk of my foon nie dalk daar iewers begrawe was vir die afgelope 5 dae nie.Ons gaan sê shalom vir Shalom, maar word eers […]

Dag 5 Jerusalem

Ek verslaap weer so bietjie, maar darem nie te erg nie. Ons eet weer ontbyt toast met sjokolade smeer en gaps nog twee broodjies vir die dag in Jerusalem. Ons neem bus 10 na die treinstasie 6,60 NIS elk. Daar kry ons redelik maklik kaartjies na Jerusalem teen slegs 22,50 NIS. Die trein rit verloop […]