Dag 19: You can take man out of the dead sea but you cannot take the dead sea out of man

Lekker dooie see modder Ek maak Marleen om 09:00 wakker en in ‘n rekord tyd van 37 minute is ons sakke gepak. Ek skoffel vir oulaas deur die sand om te kyk of my foon nie dalk daar iewers begrawe was vir die afgelope 5 dae nie.Ons gaan sê shalom vir Shalom, maar word eers …