Die Begin

27 Februarie 2012 het begin soos enige ander Universiteits Maandag. My alarm gaan soos oudergewoonte 07:10 af minwetend wat die dag, die week of selfs die res van my lewe vir my voorlê. Die storie begin eintlik 6 jaar terug op ‘n bankie in Huis du Preez se eetsaal. ‘n eenvoudige gesprek met ‘n mede-skolier …