Ons sleep onsself eers teen 12:00 uit die bed uit en kry vir Shoval in die sitkamer. Die gesprek oor politiek gaan amper dadelik voort. Nog kaas koek word aangedra en musiek word gespeel, sy het ‘n omgelooflik stem. 15:45 ry ons saam met haar na haar werk: sy werk by ‘n backpackers wat nogal …
Tag Archives: Holiday
Dag 19: You can take man out of the dead sea but you cannot take the dead sea out of man
Lekker dooie see modder Ek maak Marleen om 09:00 wakker en in ‘n rekord tyd van 37 minute is ons sakke gepak. Ek skoffel vir oulaas deur die sand om te kyk of my foon nie dalk daar iewers begrawe was vir die afgelope 5 dae nie.Ons gaan sê shalom vir Shalom, maar word eers …
Dag 6 Totsiens Tel Aviv
Ek staan vir die eerste keer vroeg en op tyd op 07:30. Ek power walk die 4km tot by die KPC office en wag voor die deur tot hulle oop maak. Die eerste dame wat arriveer lig my in dat ek wel ‘n visum kan kry dit gaan net nog ‘n week neem, ek stres …
Dag 5 Jerusalem
Ek verslaap weer so bietjie, maar darem nie te erg nie. Ons eet weer ontbyt toast met sjokolade smeer en gaps nog twee broodjies vir die dag in Jerusalem. Ons neem bus 10 na die treinstasie 6,60 NIS elk. Daar kry ons redelik maklik kaartjies na Jerusalem teen slegs 22,50 NIS. Die trein rit verloop …
Dag 4: To volunteer or not to volunteer
Lekkertjies by die Carmel market Ons beplande 08:00 vertrek word uitgestel agv die reën. Teen 10:30 besluit ons dis nou of nooit en soek bus nommer 10, dieselfde een wat ons nie die eerste dag kon kry nie, die keer weet ons ten minste waar hy veronderstel is om te stop. Mens sou dink dat …
Dag 3: Eerste Shabbat in Israel
Een van die aparate by die gym parkie Ek slaap so lekker dat ek my wekker afsit en net verder slaap. Later die oggend na ‘n lekker free broodjie ontbyt beplan ons om Jerusalem toe te gaan. Die dame by ontvangs herinner ons egter dat dit Saterdag is wat beteken die hele Israel is in …
Dag 2: Verdwaal in Tel Aviv
Iewers bo Turkye By die ataturk lughawe in Istanbul voel ek bietjie verwar met almal wat doelgerig na hulle volgende stasie loop en ek wat nie regtig weet waarheen om te gaan nie, ek word telkens in ‘n ander rigting gestuur en dan verwys na ‘n sekuriteits toonbank. Daar gekom word ek ondervra en moes …
Dag 1: Totsiens Suid-Afrika
Inderhaas oppad na die lughawe stop ons eers in Durbanville om my BTK-baadjie by ‘n huis fabriek op te tel wat al 3 maande overdue is. Vandaar dring my pa daarop aan dat ek nuwe stap skoene nodig het aangesien myne wat van kilimandjaro in 2007 af dateer al so glad gestap is soos formule …
Gold Reef City
In the June holiday of my first year of Stellenbosch I went to visit a friend I made during JOOL in Kempton Park. One of the attractions she showed me was Gold Reef City. I only had my Canon Powershot SX130 with me so I decided to take it with me on some of the …