Entrepreneurskap en Innovasiebestuur
Die klas is in die Schumann gebou op die eerste vloer links. Die klas is amper reeds vol ±40 mense toe ons ingestap kom. Pieter lig my in dat hy omtrent niemand in die klas ken nie, want dit is net random BComm mense en nie sy usual BRek crowd nie.
Die dosent begin inleidend oor Kleinbesighede praat en die faktore wat hulle sukses of mislukking bepaal.
Kleinbesighede
70% interne faktore wat maak dat hulle faal.
Faktore:
- Bestuur van kontantvloei
- Beskikbare kapitaal
- Not making profit
Small Business
Involves 1-50 people and has its owner managing the business on a day-to-day
basis.
Can’t start a big business. At least not likely.
Entrepreneur
A person who owns or starts an organization, such as a business.
Entrepreneurship: the process of creating value by bringing together a unique
combination of resources to exploit an opportunity.
First hurdle is inaction
Second hurdle is taking the right actions
• What you need to do and how to do it.
Small enterprise development agency (SEDA)
• Subbranch of DTI
Incubators
A facility which offers subsidized space and business advice to companies in their earliest stage of operation.
Logistieke bestuur
Ek neem nie veel van die les in nie agv van Megan se comment op my Ipad: “Matiedagboek 2012: day to day dagboek van megan se lewe- baie cooler as klas”
Regte bande op voertuig
Politieke Wetenskap 242
Swak state en sterk samelewings
Die voorbeeld van georganiseerde misdaad
Die Staat: ‘n Definisie
mense binne die gebied.
Staat is meer as die regering: dit is ‘n sisteem legitiem geweld mag gebruik.
Migdal: state streef om die volgende te doen: penetreer samelewing, reguleer
sosiale verhoudinge, ontgin bronne.
Sterk state kan hierdie dinge doen.
Karaktereienskappe van swak state.
1. lae vlak van legitimiteit
2. Swak grens beheer
3. Ineffektiewe reëls
4. Min of een ekonomiese dienste
5. Geen sosiale beheer agv ineffektiewe strafreg stelsel
Staat samelewing verhoudings
Deelname: vermoë om burgers te mobiliseer vir vrywillige deelname in
verskillende sektore van die staat
Legitimiteit: burgers aanvaar en keur die gesag van die staat goed
Indien nie hieraan voldoen
Gefragmenteerde sosiale beheer
Stel ander strategie van oorlewing voor
Hoof doel van georganiseerde misdaad is nie om staat oor te neem soos in die
geval van terrorisme nie.
Cape flat gangs 2006: 130 gangs
Dis al waarvoor ek kans gesien het op een dag. Ek dink ek het nogal waardevolle goed geleer nie net van die dosente af nie, maar ook van die observasie van die studente.