Wel nog nie, maar vir die eerste keer nadat talle foto’s van my al in Die Burger verskyn het, het daar vandag ‘n foto wat ek geneem het in hierdie koerant verskyn.
![Die Burger - Maandag 7 Maart 2013](https://hugominnaar.com/wp-content/uploads/2020/10/DieBurger7Maart2013-655x364.jpg)
Primate